Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Riette Rust

@ Sunday Times Books LIVE

Riette Rust Latest

Die AA tot OE van seks

Riette Rust wys jou hoe in Die AA tot OE van seks wat pas by Tafelberg-uitgewers verskyn het:

Slegs vir volwassenes.

Hierdie boek sal letterlik die sluiers voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys – ja, wys! – hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis ʼn oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son.

Jy leer onder meer:

• hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat
• wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie
• hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets)
• hoe om veel, véél waaghalsiger te wees.

ISBN-13: 9780624054023
Koop nou!