Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Riette Rust

@ Sunday Times Books LIVE

About Riette Rust

Riette Rust is ’n vryskutjoernalis en wynskrywer wat al vir bykans alle Afrikaanse koerante en tydskrifte geskryf het.

Van haar kortverhale het al verskyn in Die melkweg het ‘n ster laat val, saamgestel deur Riana Scheepers en Nicci Thabo, Literator, Insig en op LitNet.

Haar eerste boek, Lang bene & Lipstiek: Gebruik jou seksualiteit en behaal sukses (Naledi), handel oor erotiese kapitaal. In 2012 verskyn haar eerste kortverhaalbundel, ’n Lyf onthou, by Protea Boekhuis. Haar seksgids, Die AA tot OE van seks het pas by Tafelberg verskyn.

Rust is gek oor lees, jazz, die teater, kuns, goeie wyn en kos. Sy woon in Welgemoed in die Kaap saam met haar man, JD. Haar kinders, Zahn en Cara, is studente.

 

Please register or log in to comment